top of page
Hatblow2.png

R1,8 mil

BYDRAES

345K

ONDERSTEUNERS

56

DAE OOR

Belonings

Net R100

Kry vir jou 'n wereldklas film en deelname aan die produksie met maandelikse nuusflitse todat dit voltooi is.

R200

Alles onder R100 asook jou naam aan die einde van die film as ondersteuner.

R500

Al die voordele van R200 saam met eksklusiewe digitale inhoud wat gereeld gedurende die produksie uitgegee sal word.

R1000+

Alle bydrae hier kry al die vorige voordele met additionele luukshede. Ondersteun ons voor die eerste pylpaal en kry die titel van Held van Blommeland.

HeksieHuis_clean.png
LH_Logo.png
glitter
glitter
glitter
glitter
glitter
glitter
glitter
glitter
glitter

Verna Vels het vir ons ‘n unieke skat gelos. Eie tot ons land. Nou is dit tyd dat Blommeland ’n nuwe generasie bekoor. So maak ‘n bydrae en kom saam met ons op ‘n reis van verwondering.

LH_HeksieVlieg2.png
BlogBlomme.png
HeksieFooter.png

Levinia Heks is gedurende die laat 1970’s tot lewe geroep deur Verna Vels, en het deur ’n reeks boeke en TV-episodes die harte van Suid-Afrikaners gesteel.

In die vroeë 2000’s het sy, met aanmoediging van Dumi Gumbi, begin werk aan ’n draaiboek vir die groot skerm. Saam met Allan Cameron en die span by Luma het dit vinnig ontwikkel in ’n projek waarop sy kon trots wees.

Leer meer
bottom of page